Toerbroers 2025 Gorilla 2 Lande Toer

4 days, 3 nights

R46 990 per persoon wat deel

Afrika se 3 wonders van die wêreld teen 2023 se pryse vir ń BEPERKTE tyd beskikbaar vir 2025. NET VIR JOU!

Alleenlik as jy nou boek deur Toerbroers Finance. Sluitings datum is April 2024. JY KAN TOT EN MET 18 MAANDE AFBETAAL.

TOERBROERS FINANCE IS Ń GEREGISTREERDE NKB KREDIETVERSKAFFER. NCRCP17878. TERME EN VOORWAARDES GELD.

3 Afrika Opsies:

”click” op foto onder vir pakket informasie

  • SERENGETI GROOT TREK
  • ⁠GORILLAS
  • ⁠VICRTORIA VALLE

Toerbroers Finance het ń beperkte aantal pakkette aangeskaf om vir julle van die wêreld se top aanloklikhede, en so, Afrika se 3 GROOTSTE TOERE teen ń ongelooflike verlaagde tarief te offer.

Vir ń beperkte tyd, tot en met April 2024, kan jy nou inspring en deur ons finansierings departement tot en met 18 maande afbetaal, of sou die skoen jou beter pas dit binne 1,2 of 3 maande aflos. Ons aanbieding is so uiteengesit sodat dit elke een se droom kan tegemoet kom en dat almal die kans kry om die wonders van die wêreld te sien kan kry.

Kontak ons gerus en bespreek jou spasie vir 2025

Kom reis saam met ons na Uganda en Rwanda en beleef die wonder van die gorillas, die wonderskoon natuur, die groot mere van Uganda en vele meer.

Dates

9-13 Julie 2025

The tour includes the following:

Retoervlugte op Air Rwanda vanaf Johannesburg

Shuttles van lughawe na hotel

Geniet ontbyt en besoek die Question Coffee Master Class om meer te leer oor koffiemakery

Geniet middagete by ‘n plaaslike restaurant en besoek die Rwanda Genocide Memorial

1 nag verblyf by Mountain Gorillas View Lodge, gelee in die Volcanoes National Park met ontbyt en middagete

Besoek die Ellen DeGeneres Campus of the Dian Fossey Gorilla Fund

Gaan oor die grens na Uganda en slaap 2 nagte by die Mutanda Lake Resort met ontbyt, middag – en aandete.

1 x Gorilla besoek permit in die Bwindi Nationale Park

4 x 4 vehicle

Uganda English speaking guides

Toerbroers gids

Excluded:

Reisversekering (ons kan daarmee bystaan)

Visa ($50 available online)

Yellow Fever Certificate

Fooitjies vir gidse

Drinks and certain lunches

Ekstra aktiwiteite nie genoem (golden monkeys, ekstra aktiwiteite by die meer)

‘n R7 000 verlang om die bespreking te bevestig. Die res van die betaling moet 8 weke voor vertrek geskied.

Contact sya@toerbroers.co.za for more information #toerbroers #gorillas

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish