Toerbroers Blyderivier
Toerbroers 2026 Blyderivier
R4999 pp is die koste vir ‘n HELE NAWEEK van 3 dae!
– I N G E S L U I T –
- verblyf • vervoer (ekstra) • etes • olifant interaksie • blyde canyon cruise • wyn en bier aand •mango stalletjie en meer
Wil jy saam met ons kom kuier in die Blyde Rivier Canyon en Hoedspruit-gebied en ook bedreigde spesies van nader leer ken?
Slegs R4999 per persoon sonder vervoer en R5999 per persoon met vervoer vir hierdie onvergeetlike ervaring!
$$$ Jy kan afbetaal. Slegs R850 deposito nou betaalbaar. $$$
Dates
30 Okt – 2 Nov 2026
Dit sluit in:
Vervoer vanaf Pretoria (opsioneel)
2 nagte verblyf
Grootste Mango-plaas besoek en sy winkel produkte
Ontbyt en aandetes (met spitbraai sowel as kaas en wyn aand)
Blyde Canyon boot cruise
Interaksie met ‘n trop gerehabiliteerde olifante
Besoek aan Aerotel
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy