Toerbroers Maldives 2025
9 dae, 8 nagte
ALL-INCLUSIVE
R48 310 per persoon wat deel in ‘n Beach Villa
Julle het gevra en ons het geluister! Hiermee ons eerste Maldives groeptoer vir 2025! Kom geniet die mooiste blou water en witstrande saam met ons! Junie is juis die perfekte tyd as jy die mooiste korale in Maldives wil sien! Ons gaan lekker kuier, eet en net die natuurskoon geniet!
Deposito R3500 per persoon, met volle bedrag 90 dae voor vertrek betaalbaar
Dates
13 – 22 Junie 2025
Included
Retoervlugte van Johannesburg met Qatar Airways
Plaaslike vlugte na Male en speedboat na eiland
8 nagte verblyf in beach villa by Adaaran Select Meedhupparu & Prestige Water Villas (water villas ook beskikbaar)
Premium all-inclusive pakket met alle etes en drankies
Resort aktiwiteite wat windsurfing, canoes en stand-up paddle en vele meer insluit
Sunset cruise OF Dolfyn uitstappie
Weeklikse kookklas demonstrasie
$50 spa geskenkbewys
Strandpartytjie en aandprogram
Wifi
Toerbroers gids
Not included
Reisversekering (ons staan by)
Extra activities
For more information contact sya@toerbroers.co.za
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy