Toerbroers Namibie
🏜️🌍 Sossusvlei & Swakopmund Woestyntoer 2026 🌍🏜️
🗓️ 6 days, 5 nights
💸 R29 990 p.p. wat deel
✈️ Vlugte • 🚐 Vervoer • 🏨 Verblyf • 🧭 Gidse ingesluit
🌄 Reis saam met ons deur van Namibië se mooiste bestemmings
🏙️ Begin in Windhoek, die kulturele en historiese hart
🏜️ Verken Sossusvlei met sy ikoniese rooi duine
🌵 Ontdek die unieke landskap van Deadvlei en Sesriem-kloof
🌊 Eindig in Swakopmund, waar woestyn en see ontmoet
💳 Slegs R4500 deposito nou betaalbaar
⏳ Balans betaalbaar 8 weke voor vertrek
🩸 Toerbroers Finance (NCR gemagtig) kan finansiering toestaan om jou plek te verseker 🩸
📅 Dates
🗓️ 1 – 6 Mei 2026
🗓️ 10 – 15 Julie 2026
✨ Included
✈️ Retoervlugte vanaf Johannesburg
🚐 Vervoer
🏨 1 nag in Windhoek (ontbyt + stadstoer)
🏜️ 2 nagte in Sossusvlei (ontbyt & aandete + toere)
🌊 2 nagte in Swakopmund (ontbyt)
🧭 Toerbroers en plaaslike gidse
❌ Excluded:
🛡️ Reisversekering (ons help)
🎟️ Ekstra aktiwiteite
🍽️ Etes en drankies nie genoem
📩 Bespreek jou plek nou:
Kontak 👉 sya@toerbroers.co.za
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy