🇪🇸🛳️Toerbroers Barcelona Toer met Gerhard Steyn 2027 🇪🇸🛳️
🇪🇸🛳️Toerbroers Barcelona Toer
met Gerhard Steyn 2027 🇪🇸🛳️
Legend of the Seas
8 dae, 7 nagte, vlugte, vervoer, skipverblyf, alle etes, aan boord aktiwiteite, gidse en vele meer
R61 990 per persoon wat deel in balkonkajuit
Kom reis saam met ons en Gerhard Steyn en Zelri Steyn na van die gewildste Europese lande wat Spanje, Italië en Frankryk insluit! En ons doen dit boord een van die grootste bote in die wereld – die Legend of the Seas! Jy met meer as ‘n jaar om af te betaal, spring gou!
‼️Deposito van R5000 per persoon verseker jou plek. Net 20 kajuite beskikbaar‼️
🌟Kontak credit@toerbroers.co.za vir finansierings opsies
Datums:
16 – 25 Oktober 2027
Ingesluit
🇪🇸Retoervlugte vanaf Johannesburg na Barcelona
🇪🇸Shuttles na boot
🇪🇸7 nagte aan boord die Legend of the Seas in Central Park Balkonkajuit
🇪🇸Alle etes en sekere Vermaak aanboord ingesluit
🇪🇸Hawefooie en diensfooie
🇪🇸Gerhard en Zelri Steyn as gashere
🇪🇸Toerbroers Gids
Uitgesluit
🇪🇸Visas (ons staan by)
🇪🇸Reisversekering (ons staan by)
🇪🇸Etes en drankies nie genoem
🇪🇸Ekstra aktiwiteite
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy