Toerbroers Barcelona Toer met Gerhard Steyn

Toerbroers Barcelona Toer met Gerhard Steyn 2027

Legend of the Seas

8 dae, 7 nagte, vlugte, vervoer, skipverblyf, alle etes, aan boord aktiwiteite, gidse en vele meer

 

*** R61 990 per persoon wat deel in balkonkajuit ***

 

Kom reis saam met ons en Gerhard Steyn en Zelri Steyn na van die gewildste Europese lande wat Spanje, Italie en Frankryk insluit! En ons doen dit boord een van die grootste bote in die wereld – die Legend of the Seas! Jy het meer as ‘n jaar om af te betaal, spring gou!

 

$$$ Deposito van R5000 per persoon verseker jou plek. Net 20 kajuite beskikbaar $$$

 

!!! Kontak credit@toerbroers.co.za vir finansierings opsies !!!

 

Datums:

16 – 25 Oktober 2027

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Barcelona
  • Shuttles na boot
  • 7 nagte aan boord die Legend of the Seas in Central Park Balkonkajuit
  • Alle etes en sekere Vermaak aanboord ingesluit
  • Hawefooie en diensfooie
  • Gerhard en Zelri Steyn as gashere
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Visas (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite

 

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans