Zanzibar met Gerhard Steyn en Zelri Steyn
2026 Zanzibar met Gerhard Steyn en Zelri Steyn
R18 430 pp wat deel vir 5 dae, 4 nagte
R22 900 pp wat deel vir 8 dae, 7 nagte
Julle word vriendelik ontvang deur : Toerbroerse se Andries, Jaco en Wiaan saam met die Steyns. Die oord huisves ook sy eie kolonie apies geken alleenlik aan Zanzibar. Die span sal na julle oord en buite-oord aktiwiteite omsien om die beste ervaring moontlik aan julle beskikbaar te stel. Families kom ons kuier saam!
Datums:
5 – 9 Mei 2026 5dae, 4 nagte
5 – 12 Mei 2026 8 dae, 7 nagte
Daar is finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance:
ń Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor uit op opsie omdat hy gaan vinnig uitverkoop, finansier dit eerder en betaal sonder “penalties” die finansiering vinniger af, so verseker jy jou plek. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en ń gemagtigde kredietverskaffer.
OF
Jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3000 pp nou betaalbaar is en die balans 8 weke voor vertrek.
Epos sya@toerbroers.co.za
Ingesluit:
Direkte vlugte
Shuttles
4 of 7 nagte by 4* Reef & Beach Resort, Zanzibar op ‘n ‘all inclusive’ basis.
Resort aktiwiteite
Toerbroers span
Gerhard Steyn as gasheer
Uitgesluit:
Reisversekering
Ekstra aktiwiteite
Resortfooi ($5 per dag per persoon)
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy