3 Lande Toer
3 Lande Toer 2026
- SWAZILAND • MOSAMBIEK • GROTER KRUGER •
3 Lande 7 Dae 2026 – Alles ingesluit!
Boek nou, jy kan vir Å„ hele jaar spaar!
$$$ Slegs R13 250 per persoon $$$
R1500 maak jou plek vas.
Drie Lande Toer en ons gaan GROTER en BETER! Besoek saam met ons die Groter Kruger, Swaziland en Mosambiek vir ‘n onvergeetlike ervaring.
Datums:
- 26 Junie – 2 Julie 2026 (vol bespreek)
- 7 – 13 Augustus 2026
- 18 – 24 September 2026 (vol bespreek)
- 2 – 8 Oktober 2026
- 20 – 26 November 2026
Ingesluit:
- Vervoer vanaf Pretoria en terug
- Alle ontbyte en aandetes ingesluit
- Alle park- en grensfooie
- Verblyf vir 6 nagte
- Besoek aan Swazi glasfabriek en Kersfabriek
- Geniet die son en see van Ponta do Quro
- Oornag op die oewer van die wildtuin
Slegs R1500 deposito nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek! Jy kan dus afbetaaal!
- Opsie 1: Deposito met gelyke maandelikse betalings
- Opsie 2: Deposito en res 8 weke voor vertrek
- Opsie 3: Volle betaling
Ons toere is geskik vir paartjies, vriende en enkellopendes. Kinders ook welkom!
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy