3 Lande Toer
3 Lande Toer 2027
- SWAZILAND • MOSAMBIEK • GROTER KRUGER •
3 Lande 7 Dae 2027 – Alles ingesluit!
Boek nou, jy kan vir Å„ hele jaar spaar!
Slegs R13Â 500.00 per persoon wat deel
R1500 maak jou plek vas.
Na al die jare bly ons 3 lande toer steeds ‘n wenner! Drie Lande Toer en ons gaan GROTER en BETER! Besoek saam met ons die Groter Kruger, Swaziland en Mosambiek vir ‘n onvergeetlike ervaring.
📅 Datums:
- 2 – 8 April 2027
- 11 – 17 Junie 2027
- 16 – 22 Julie 2027
- 6 – 12 Augustus 2027
- 24 – 29 September 2027
- 15 – 21 Oktober 2027
✅Die toer sluit die volgende in:
- Vervoer vanaf Pretoria en terug
- Alle ontbyte en aandetes ingesluit
- Alle park- en grensfooie
- Verblyf vir 6 nagte
- Besoek aan Swazi glasfabriek en Kersfabriek
- Geniet die son en see van Ponta do Quro
- Oornag op die oewer van die wildtuin
Slegs R1500 deposito nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek! Jy kan dus afbetaaal!
Opsie 1: Deposito met gelyke maandelikse betalings
Opsie 2: Deposito en res 8 weke voor vertrek
Opsie 3: Volle betaling
Ons toere is geskik vir paartjies, vriende en enkellopendes. Kinders ook welkom!
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy