4 Lande Afrika Toer- Zimbabawe, Zambië, Namibië en Botswana

4 Lande Afrika Toer

Zimbabawe, Zambië, Namibië en Botswana

5 dae, 4 nagte

R30 300 per persoon wat deel

 

Ons het lank gewag vir hierdie een! Besoek saam met ons 4 ongelooflike Afrika lande wat ook die Victoria Valle en die Chobe streek van Botswana insluit.

 

!!! R5000 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek, as jy nie nou die deposito het nie kyk asb na betaal opsies hieronder !!!

 

$$ BETAAL OPSIES $$

KONTANT OPSIE:

Slegs R5000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak Kontak sya@toerbroers.co.za

AFRREK ORDER OPSIE:

Geen deposito net ń R800 admin fooi.

Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is ń geregistreerde NKB kredietverskaffer.

Kontak credit@toerbroers.co.za

FINANSIERING OPSIE

Langer termyn afbetaal opsie met min rente.

Kontak credit@toerbroers.co.za

 

Datums:

7-11 Augustus 2026

 

Dit sluit in:

Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe

Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls

2 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village

Toer na Livingstone Eiland, Zambië

Chobe Dagtoer met middagete

Vervoer tussen Vic Valle en Botswana

Ferry rit tussen Botswana en Namibië

2 nagte verblyf by Inchingo Lodge met alle etes, drankies en sekere aktiwiteite ingesluit

Toerbroers gidse

 

Uitgesluit:

  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite (ons reël)
  • Resiversekering (ons kan bystaan)

 

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

41 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans