5* Zanzibar met Gerhard Steyn en Zelri Steyn
2027 5* Zanzibar met Gerhard Steyn en Zelri Steyn
ALL INCLUSIVE TOERBROERS EKSKLUSIEF
*** R20 990 pp wat deel vir 5 dae, 4 nagte ***
*** R26 990 pp wat deel vir 8 dae, 7 nagte ***
Kom geniet ‘n 5* luukse eiland vakansie saam met die Steyns en Toerbroers! Jy het nou
lekker tyd om te spaar en af te betaal vir hierdie ongelooflike avontuur!
Datums:
4 – 8 Mei 2027 5dae, 4 nagte
4 – 11 Mei 2027 8 dae, 7 nagte
Daar is verskeie finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance:
- ń Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor uit op opsie omdat hy gaan vinnig uitverkoop, finansier dit eerder en betaal sonder “penalties” die finansiering vinniger af, so verseker jy jou plek. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en ń gemagtigde kredietverskaff
OF
- Jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3000 pp nou betaalbaar is en die balans 8 weke voor vertrek.
Epos sya@toerbroers.co.za
Ingesluit:
- Retoer vlugte vanaf Johannesburg
- Shuttles
- 4 of 7 nagte by 5* Tui Blue Bahari Resort, Zanzibar op ‘n ‘all inclusive’ basis.
- Oord aktiwiteite
- Toerbroers span
- Gerhard en Zelri Steyn as gasheer
Uitgesluit:
- $22 pp verpligde versekering
- Ekstra aktiwiteite
- Resortfooi ($5 per dag per persoon)
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy