Griekeland en Italie Cruise 2026
Toerbroers Griekeland en Italie Cruise 2026
8 dae, 7 nagte
Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit, gidse
*** R39 350 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit ***
Kom kuier saam met ons op een van die lekkerste Meditireense cruises wat onder andere Athene, Cefalonia, Corfu, Bari en Santorini insluit!
$$$ Deposito van R4500 per persoon nou betaalbaar, die res 90 dae voor vertrek $$$
Datums:
5-14 Oktober 2026
Kostes per kajuit:
!!! Balkonkajuie: R49 990 pp wat deel / R81 200 enkelpersoon
!!! Ocean View: R43 200 pp wat deel / R67 446 enkelpersoon
!!! Binnekajuit: R39 350 pp wat deel / R59 710 enkelpersoon
Ingesluit:
- Retoervlugkaartjies vanaf Johannesburg
- Vervoer van lughawe na hawe en terug
- 7 nagte aan boord die MSC Sinfonia met alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, hawefooie en versekering ook ingesluit)
- Toerbroers Gids
Uitgesluit:
- Visas (ons staan by)
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra aktiwiteite
- Drankies
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy