Bali
BALI BALI 2026 BALI
Bali 2026 saam met Toerbroers
7 dae, 6 nagte
Slegs R24 999 per persoon wat deel
Kom verken die wonder van Bali saam met ons in 2026! Strande, markte, geskiedkundige argitektuur, kultuur en vele meer.
Datum:
23 – 30 Julie 2026
R3500 deposito nou betaalbaar
Ingesluit:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Shuttle dienste van en na die lughawe en hotel
6 nagte verblyf by die Mercure Bali Legion Hotel
Daaglikse ontbyt
Toerbroers gids
Uitgesluit
Middag- en aandetes
Drankies
Aktiwiteite
Reisversekering
Visa ($35)
Stuur gerus vir sya@toerbroers.co.za ‘n epos om te bespreek!
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy