Bangkok & Krabi

  • Thailand Krabi en Bangkok 2026

 

8 nagte, 9 dae

 

R27 950 per persoon wat deel.

Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou

betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek

 

Oktober kombineer ons die ultra modern en besige strate van Bangkok met die rustige natuurskoon en eiland vibes van Krabi! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!

 

Finansiering opsie:

Daar is finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance.

ń Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor uit op spasie en opsie omdat hy vinnig uitverkoop, finansier dit eerder en betaal sonder “penalties” die finansiering vinniger af, so verseker jy jou plek. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en ń gemagtigde kredietverskaffer.

Kontant opsie:

OF jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3500 pp nou betaalbaar is en die balans 8 weke voor vertrek.

 

📅 Datums:

9-18 Oktober 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

Retoervlugte vanaf Johannesburg

Plaaslike vlugte tussen Bangkok en Krabi

Retoer shuttles van en na die lughawens

3 nagte verblyf met ontbyt in Bangkok

5 nagte verblyf met ontbyt in Krabi

Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans