Cheetah Naweek 2026
Jy kry genoeg tyd om af te betaal
R4990 pp is die koste vir HELE NAWEEK van 3 dae!
3 dae 2 nagte
Selfry: R4990 per persoon
Toerbroers Vervoer: R5990 per persoon
R1000 deposito verseker jou plek!
Hierdie is een van die lekkerste familie naweke, kom saam in 2026!
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
17-19 April 2026
17-19 Julie 2026
9-11 Oktober 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoer Vervoer vanaf Pretoria (opsioneel)
3 dae, 2 nagte akkommodasie binne die Groter Kruger, net buite Hoedspruit
3 etes per dag (drankies en peuselhappies vir eie rekening)
Naweek Parkfooi ingesluit
Wildsritte en Bosstap ingesluit
Jagluiperd Observasie
ander natuurbewarings geleenthede
❌Uitgesluit:
- Drinkgoed (insluitende koffie en tee)
- Peuselhappies
- Persoonlike items
- Fooitjies vir gids
💳 Deposito R1000 per persoon met Bespreking.
- Volle bedrag betaalbaar 8 weke voor naweek
Boek vinnig!
Ons is opgewonde oor die een! Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy