Cheetah Naweek
Cheetah Naweek 2026
R4990 pp is die koste vir HELE NAWEEK van 3 dae!
Selfry: R4990 per persoon
Toerbroers Vervoer: R5990 per persoon
$$$ R1000 deposito verseker jou plek! Boek vinnig! $$$
!!! Jy kry genoeg tyd om af te betaal !!!
Datums beskikbaar:
- 19-21 Junie 2026
- 17-19 Julie 2026
- 9-11 Oktober 2026
Ingesluit:
- Retoer Vervoer vanaf Pretoria (opsioneel)
- 3 dae, 2 nagte akkommodasie binne die Groter Kruger, net buite Hoedspruit
- 3 etes per dag (drankies en peuselhappies vir eie rekening)
- Naweek Parkfooi ingesluit
- Wildsritte en Bosstap ingesluit
- Jagluiperd Observasie
- ander natuurbewarings geleenthede
Ons is opgewonde oor die een! Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy