Cheetah Naweek 2027
Bespreek nou vir Cheetah Naweek 2027
Jy kry genoeg tyd om af te betaal
R4450 pp is die koste vir HELE NAWEEK van 3 dae!
Selfry: R4450 per persoon
Toerbroers Vervoer: R5490 per persoon
R850 deposito verseker jou plek!
Datums beskikbaar 2027
9-11 April 2027
18-20 Junie 2027
1-3 Oktober 2027
Ingesluit:
Retoer Vervoer vanaf Pretoria (opsioneel)
3 dae, 2 nagte akkommodasie binne die Groter Kruger, net buite Hoedspruit
3 etes per dag (drankies en peuselhappies vir eie rekening)
Naweek Parkfooi ingesluit
Wildsritte en Bosstap ingesluit
Jagluiperd Observasie
Ander natuurbewarings geleenthede
Boek vinnig!
Ons is opgewonde oor die een!
Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!
Epos gerus vir sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy