Egipte 2026
Toerbroers gaan weer Egipte toe in 2026!
8 dae, 7 nagte
R43 500 per persoon wat deel
Jy kan afbetaal
Kom besoek die geskiedkundige land saam met ons en ontdek van die wonders van die wêreld soos die ongelooflike piramides en die sfinks.
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
11-21 September 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Egipte
Plaaslike vlugte vanaf Cairo na Luxor en Aswan na Cairo
Alle padvervoer
Afrikaanse Toerbroers Gids en Egiptiese Gids
Meeste ontbyt, middagete en aandete
2 nagte by Barcelo Pyramids Hotel, Cairo met ontbyt, 1 nag Steigenbetger, Cairo met ontbyt
4 nagte aanboord die 5* Semiramis Boot op die Nylrivier
Besoek onder andere die Piramides, die Sphinx van Giza, die Egiptiese Museum, die Luxor Tempel, die Karnak Tempel, die Valley of the Kings, die Temperl van Hatshepsut, die Colossi van Memnom, die Edfu Tempel, die High Dam, die Unfinished Obelisk en die Philae Tempel
Inkopies
Egiptiese dansvertonings en vele meer
❌Uitgesluit:
Sekere etes en drankies
Ekstra aktiwiteite en footjies
Reisversekering (ons staan by)
💳 Deposito R3500 per persoon met Bespreking.
- Die oorblywende bedrag moet 12 weke voor vertrek betaal word.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy