Egipte
Toerbroers Egipte Toer 2026
8 dae, 7 nagte vir R43 500 per persoon wat deel
!!! Jy kan afbetaal !!!
Kom besoek die geskiedkundige land saam met ons en ontdek van die wonders van die wêreld soos die ongelooflike piramides en die sfinks.
Datums:
11 – 21 September 2026
Ingesluit:
- Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Egipte
- Plaaslike vlugte vanaf Cairo na Luxor en Aswan na Cairo
- Alle padvervoer
- Afrikaanse Toerbroers Gids en Egiptiese Gids
- Meeste ontbyt, middagete en aandete
- 4 nagte by Barcelo Pyramids Hotel, Cairo met ontbyt
- 4 nagte aanboord die 5-ster Semiramis Boot op die Nylrivier
- Besoek onder andere die Piramides, die Sphinx van Giza, die Egiptiese Museum, die Luxor Tempel, die Karnak Tempel, die Valley of the Kings, die Temperl van Hatshepsut, die Colossi van Memnom, die Edfu Tempel, die High Dam, die Unfinished Obelisk en die Philae Tempel Inkopies
- Egiptiese dansvertonings en vele meer
Uitgesluit:
- Sekere etes en drankies
- Ekstra aktiwiteite en footjies
- Reisversekering (ons staan by)
$$$ ‘n R3500 deposito verseker jou plek en die res is 8 weke voor vertrek betaalbaar. $$$
Kontak sya@toerbroers.co.za vir ‘n besprekingsvorm en die toerprogram.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy