Finland Lapland Noordelike Ligte
- Toerbroers Finse Lapland Noordelike Ligte toer 2026
7 dae 6 nagte
R69 900 per persoon wat deel (Kinders betaal dieselfde as volwassenes)
R92 285 per enkelpersoon
Kom deel saam ons die onvergeetlike ervaring van die Noordelike Ligte in jou eie glas igloo in Finland! Die Aurora Borealis is ‘n magiese verskynsel wat die Arktiese lug verlig, en vir baie is dit ‘n herinneringe wat die hart laat sing.
Die is een wat nie gemis kan word nie!
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
15 – 23 November 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
- Retoervlugte na Finland
- Landvervoer
- 2 nagte in Helsinki met ontby
- 1 nag op ‘n oornag trein van Helsinki na Ravaniemi
- 3 nagte in ‘n Sneeu Hotel in ‘n glas igloo met ontbyt
- Aktiwiteite (Warm klere waar nodig soos bv vir sleerit
❌Uitgesluit:
- Etes en drankies nie genoem
- Reisversekering (ons staan by)
- Visas (ons staan by met visa agent)
- Ekstra aktiwiteite
- City Tax (waar van toepassing)
💳 Deposito R12 500 per persoon
Addisionele bedrag van R6500 moet voor of op 2 Desember 2025 betaal wees
Volle bedrag uitstaande moet 10 weke voor vertrek vereffen word
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy