Griekse/Italie cruise
TOERBROERS GRIEKELAND & ITALIE CRUISE 2026
8 dae 7 nagte
Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit, gidse
R38 990 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit!
Kom kuier saam met ons op een van die lekkerste Meditireense cruises wat onder andere Athene, Cefalonia, Corfu, Bari en Santorini insluit!
Kostes per kajuit:
🛳️ Balkonkajuit: R47 900 pp wat deel / R74 402 enkelpersoon
🛳️ Ocean View: R41 900 pp wat deel / R62 446 enkelpersoon
🛳️ Ocean View Familie: R42 900 per volwassene / R26 900 per kind onder 17 jaar
🛳️ Binnekajuit: R38 990 pp wat deel / R56 646 enkelpersoon
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
25 Mei – 3 Junie 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg na Athene
- Shuttle dienste vanaf die lughawe na die hawe
- 7 nagte aan boord die MSC Sinfonia met alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, hawefooie en versekering ingesluit)
- Toerbroers Gids
❌Uitgesluit:
- Ekstra Aktiwiteite
- Reisversekering (ons staan by)
- Visa (ons staan by)
- Etes en drankies nie genome
💳 Deposito R4500 per persoon
Addisionele bedrag van R5000 moet voor of op 5 Desember 2025 betaal wees
Volle uitstaande bedrag 90 dae voor vertrek betaalbaar
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy