Groter Kruger area Renoster Dehorning
Groter Kruger area Renoster Dehorning 2026
3 dae, 2 nagte
R5550 per persoon
Ons renosters kom altyd eerste, maar kom leer en ervaar saam ons! Ons moet volgende jaar weer renosters onthoring want die stropingsgetalle neem toe en ons wil hierdie natuurbewarings inisiatief met ons gaste deel!
!!! Baie beperkde spasies, so wie eerste kontak kry plek! Ons vat net 20 gaste saam. Jy kan afbetaal. !!!
Datums:
1 – 3 Mei 2026
R5550 sluit die volgende in:
2 nagte, 3 dae verblyf in Groter Kruger
Alle park fooie
Renosters onthoring
Wildsritte in Groot 5 area
Bosstap
Bykosse met aandete
Neem kennis dat dit ‘n selfry geleentheid is! Ons kom die Vrydagoggend vroeg in Hoedspruit bymekaar.
Slegs R1000 deposito nou betaalbaar en die res 8 weke voor die naweek.
Wat bring jy saam en hoe werk dit:
Gemaklike stapskoene
Sonhoed
Sonskerm
Drinkgoed vir die naweek
Etes (ons voorsien bykosse in aande)
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy