Groter Kruger stap
’n Groter Kruger Stap Safari 2026
3 dae, 2 nagte
Alles ingesluit vir R5 990 per persoon.
Self-ry opsies vir R4990 pp ook beskikbaar.
📅 Datums:
7-9 Augustus 2026
✅Die toer sluit die volgende in (met Vervoer):
Retoer vervoer vanaf Pretoria na die Groter Kruger
2 nagte verblyf in die Groter Kruger
Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water
Naweek Parkfooi ingesluit
Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks
Opgeleide gids en ‘ranger’
Toerbroers Gids
✅Die toer sluit die volgende in (Sonder Vervoer):
2 nagte verblyf in die Groter Kruger
Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water
Naweek Parkfooi ingesluit
Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks
Opgeleide gids en ‘ranger’
Toerbroers Gids
❌Uitgesluit:
Peuselhappies
Drankies (ekstra)
Persoonlike items
Rugsakke en stapskoene
Footjies vir gidse
💳 ‘n R1000 per persoon nie-terugbetaalbare deposito om die bespreking te verseker.
- ‘n Maandelikse bedrag van ten minste R350 moet betaal word.
- Die oorblywende bedrag moet 8 weke voor vertrek betaal word.
Kontak vir sya@toerbroers.co.za as jy wil saamgaan!
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy