Groter Kruger stap
Groter Kruger Stap Safari 2026
3 dae, 2 nagte alles ingesluit vir R5 990 per persoon.
Self-ry opsies vir R4990 pp ook beskikbaar.
!!! ‘n R1000 per persoon nie-terugbetaalbare deposito om die bespreking te verseker !!!
Datums:
7 – 9 Augustus 2026
Pakket sluit die volgende in (met vervoer):
- Retoer vervoer vanaf Pretoria na die Groter Kruger
- 2 nagte verblyf in die Groter Kruger
- Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water
- Naweek Parkfooi ingesluit
- Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks
- Opgeleide gids en ‘ranger’
- Toerbroers Gids
Pakket sluit die volgende in (sonder vervoer):
- 2 nagte verblyf in die Groter Kruger
- Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water
- Naweek Parkfooi ingesluit
- Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks
- Opgeleide gids en ‘ranger’
- Toerbroers Gids
Nie ingesluit:
- Peuselhappies
- Drankies (ekstra)
- Persoonlike items
- Rugsakke en stapskoene
- Fooitjies vir gidse
Kontak vir sya@toerbroers.co.za as jy wil saamgaan!
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy