Japan & Suid Korea

2027 Toerbroers Japan Cherry Blossom en Suid-Korea Toer
13dae – 12 nagte

Jy het meer as 18 maande om af te betaal

R75 500 per persoon wat deel in binnekajuit

Kostes per kajuit p/p wat deel:
Binnekajuite: R75 500 per persoon wat deel
Ocean View Kajuit: R89 890 per persoon wat deel
Balkon Kajuit: R95 700 per persoon wat deel

Hierdie gaan een vir die boeke wees! Om Japan se cherry blossoms te sien is ‘n groot droom van ons en ons weet vir baie van julle ook! Kom kuier saam met ons van Tokyo na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess. Ons besoek onder andere Tokyo, Toba, Kochi, Nagasaki, Miyazaki, Busan en vele meer. Ons bekyk die natuur, kultuur en kuier lekker saam!
Deposito R6500 per persoon betaalbaar om jou plek te bespreek
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

📅 Datums:
4 – 18 Maart 2027

✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte van Johannesburg na Tokyo, Japan
Shuttles
1 x nag in Tokyo, Japan
11x nagte aan boord die Sapphire Princess met alle etes en sekere drankies by etes ingesluit (hawe fooie, footjies en taxes ingesluit)
Toerbroers Gidse
❌Uitgesluit:
Japanese Visa (R850 – ons staan by)
Ekstra aktiwiteite
Wifi
Drankies
Reisversekering (ons staan by)
Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

💳 Deposito R6500 per persoon met Bespreking.
• R5000 per persoon moet 31 Januarie 2026 betaal word
• Die oorblywende bedrag moet 100 dae voor vertrek betaal word.

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans