Zanzibar met Jo Black
2026 Toerbroers Zanzibar met Jo Black
Jo Black Zanzibar Pakkette:
R17 900 pp wat deel vir 5 dae, 4 nagte
R21 900 pp wat deel vir 8 dae, 7 nagte
!!! JY KAN AFBETAAL KYK NA OPSIES !!!
Hierdie is van ons beste Zanzibar toere en ongelooflik gewild! Vlugte vanaf Johannesburg en verblyf in 4* gemak by een die mooiste oorde wat die eiland kan bied. Alle etes, meeste drankies en resort aktiwiteite ingesluit. Ons Toerbroers spanne is ook aan diens om jou met alles by te staan, ekstra aktiwiteite te bespreek en seker te maak jy kan net jou droomvakansie geniet! En natuurlik kuier julle ook die heeltyd lekker saam met Jo Black!
5 dae, 4 nagte: R17 900 per persoon wat deel
- 2-6 Junie 2026
8 dae, 7 nagte: R21 900 per persoon wat deel
- 2-9 Junie 2026
BETAAL OPSIES
GEEN DEPOSITO: ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
FINANSIER OPSIE: ’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
KONTANT OPSIE: Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.
Ingesluit:
Retoer vlugte
Shuttles
4 of 7 nagte by 4* Paradise Resort, Zanzibar op ‘n ‘all inclusive’ basis’
Resort aktiwiteite
Toerbroers span
Jo Black
Uitgesluit:
Reisversekering (Verpligde Zanzibar Versekering $22)
Ekstra aktiwiteite
Resortfooi ($5 per dag)
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy