Kersfees in Thailand
Maak jou Kersgeskenk ‘Kersfees in Thailand in 2026’
Thailand Phuket Desember 2026
8 dae, 7 nagte – vlugte, verblyf, ontbyt, gidse en shuttles
R29 990 per persoon wat deel
Maak jou Kersgeskenk ‘Kersfees in Thailand in 2026’. Ons Desember Thailand toere verkoop altyd vinnig uit.
!!! Jy kan afbetaal! Kyk na ons betaal opsies !!!
GEEN DEPOSITO
’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
FINANSIER OPSIE
’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
KONTANT OPSIE
Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.
Datums:
11 – 19 Desember 2026
18 – 26 Desember 2026
26 Desember – 5 Januarie 2027
Ingesluit:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Retoer shuttles van en na die lughawens
7 nagte verblyf met ontbyt in Phuket
Toerbroers Gidse
Uitgesluit:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
***Indien daar ‘n verhoging in vlugkostes is sal die prys minimaal aangepas word.
Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy