Maldives

TOERBROERS MALDIVES 2026

8 dae, 7 nagte

ALL-INCLUSIVE

 

R52 670 per persoon wat deel in ‘n Beach Villa

R77 742 per enkelpersoon in ‘n Beach Villa

 

Beperkte hoeveelheid Watervillas beskikbaar!

R78 700 per persoon wat deel in ‘n Watervilla

R129 500 per enkelpersoon in ‘n Watervilla

 

Julle het gevra en ons het geluister! Hiermee ons eerste Maldives groeptoer vir 2026! Kom geniet die mooiste blou water en witstrande saam met ons! Junie is juis die perfekte tyd as jy die mooiste korale in Maldives wil sien! Ons gaan lekker kuier, eet en net die natuurskoon geniet!

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

13 – 21 Junie 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Retoervlugte van Johannesburg
  • Plaaslike vlugte na Male en speedboat na eiland
  • 7 nagte verblyf in beach villa by Adaaran Select Meedhupparu & Prestige Water Villas (water villas ook beskikbaar)
  • Premium all-inclusive pakket met alle etes en drankies
  • Resort aktiwiteite wat windsurfing, canoes en stand-up paddle en vele meer insluit
  • Sunset cruise OF Dolfyn uitstappie
  • Weeklikse kookklas demonstrasie
  • Strandpartytjie en aandprogram
  • Wifi
  • Toerbroers gids

 

Uitgesluit:

  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra aktiwiteite

 

💳 Deposito R3500 per persoon

Addisionele bedrag van R6500 moet voor of op 2 Februarie 2026 betaal wees

Finale betaling voor of op 10 April 2026

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans