Maldives
Toerbroers Maldives 2026
8 dae, 7 nagte
R52 670 per persoon wat deel in ‘n Beach Villa
Kom geniet die mooiste blou water en witstrande saam met ons! Junie is juis die perfekte tyd as jy die mooiste korale in Maldives wil sien! Ons gaan lekker kuier, eet en net die natuurskoon geniet!
$$$ Deposito R3500 per persoon, met volle bedrag 90 dae voor vertrek betaalbaar $$$
Datums:
13 – 21 Junie 2026
Ingesluit:
- Retoervlugte van Johannesburg
- Plaaslike vlugte na Male en speedboat na eiland
- 7 nagte verblyf in beach villa by Adaaran Select Meedhupparu & Prestige Water Villas (water villas ook beskikbaar)
- Premium all-inclusive pakket met alle etes en drankies
- Resort aktiwiteite wat windsurfing, canoes en stand-up paddle en vele meer insluit
- Sunset cruise OF Dolfyn uitstappie
- Weeklikse kookklas demonstrasie
- Strandpartytjie en aandprogram
- Wifi
- Toerbroers gids
Uitgesluit:
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra aktiwiteite
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy