All Inclusive Mauritius

ALL INCLUSIVE MAURITIUS 2026

5 dae, 4 nagte all-inclusive R23 999 pp

 

!!! Jy kan afbetaal !!!

 

$$$ Slegs R3000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek. As Jy nie deposito nou het nie, kyk na ons betaal opsies hieronder. $$$

 

‘n Strandvakansie vir die hele gesin. Die ONGELOOFLIKE offer sluit so baie in dat jy letterlik die fooi betaal en sommer jou kredietkaart by die huis kan los. Jy het tot 7 restaurante om van te kies saam jou deurentydse bu􀆯ets oggend, middag en aand!

 

BETAAL OPSIES:

  • KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.

Kontak: sya@toerbroers.co.za

  • AFTREKORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.

Kontak: credit@toerbroers.co.za

  • FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.

Kontak: credit@toerbroers.co.za

 

Datums:

18 – 22 Junie 2026

22 – 26 Oktober 2026

 

Pakket sluit in:

  • Alle etes – 7 restaurante om van te kies
  • Alle drankies (plaaslik en internasionale drankies)
  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Vervoer vanaf die lughawe na die hotel en terug
  • 4 nagte verblyf in die 4* Ravenala Resort en Hotel
  • Minibar
  • Piekniekmandjies
  • Sekere watersport
  • Aandvermaak
  • Kinderprogram
  • Toerbroers gidse

 

Uitgesluit:

  • Ekstra aktiwiteite (ons staan by om te reël)
  • Reisversekering (ons staan by)

 

Bespreek nou jou plek. Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans