Mauritius 2026
Maak jou Kersgeskenk die jaar ‘Kersfees in Mauritius 2026, betaal n jaar lank af!
ALL INCLUSIVE MAURITIUS
DESEMBER KERSEISOEN 2026
5 nagte, 6 dae all-inclusive R34 990 pp
Maak nou jou Desember 2026 vakansie in Mauritius vas! ’ n Strandvakansie vir die hele gesin Die ONGELOOFLIKE offer sluit so baie in dat jy letterlik die fooi betaal en sommer jou kredietkaart by die huis kan los. Jy het tot 7 restaurante om van te kies saam jou alewige buffets oggend, middag en aand! Spesiale aanbod vir kinders onder 12 jaar.
AFBETAAL OPSIE
GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
—
FINANSIER OPSIE
’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
—
KONTANT OPSIE
Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
📅 Datums:
14-19 Desember 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Alle etes – 7 restaurante om van te kies
Alle drankies (plaaslik en internasionale drankies)
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Vervoer vanaf die lughawe na die hotel en terug
5 nagte verblyf in die 4* Ravenala Resort en Hotel
Minibar
Piekniekmandjies
Sekere watersport
Aandvermaak
Kinderprogram
Toerbroers gidse
❌Uitgesluit:
Ekstra aktiwiteite (ons staan by om te reel)
Reisversekering
3 euro per dag resortfooi
Bespreek nou jou plek. Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy