Mauritius
ALL INCLUSIVE MAURITIUS 2027
4 nagte, 5 dae all-inclusive R22 999 pp
‘n Strandvakansie vir die hele gesin. Die ONGELOOFLIKE offer sluit so baie in dat jy letterlik die fooi betaal en sommer jou kredietkaart by die huis kan los. Jy het tot 7 restaurante om van te kies saam jou deurentydse buffets oggend, middag en aand!
!!! Jy kan afbetaal !!!
Slegs R3000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek. As JY nie deposito nou het nie, kyk na ons betaal opsies hieronder.
BETAAL OPSIES:
KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak Kontak sya@toerbroers.co.za
AFTREK ORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Datums:
9-13 Maart 2027
Pakket sluit in:
Alle etes – 7 restaurante om van te kies
Alle drankies (plaaslik en internasionale drankies)
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Vervoer vanaf die lughawe na die hotel en terug
4 nagte verblyf in die 4* Ravenala Resort en Hotel
Minibar
Piekniekmandjies
Sekere watersport
Aandvermaak
Kinderprogram
Toerbroers gidse
Uitgesluit:
Ekstra aktiwiteite (ons staan by om te reel)
Reisversekering (ons staan by)
3 euro per dag resortfooi
Bespreek nou jou plek. Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy