Morocco

Toerbroers Morocco 2026

7 dae 6 nagte

 

R43 990.00 per persoon wat deel

R52 150.00 per enkelpersoon

 

Kom beleef die ryk kulturele ervaring, pragtige natuurlike skoonheid, heerlike kos en warm gasvryheid wat Morocco bied. Morocco spog met ‘n unieke mengsel invloede wat sorg vir ‘n lewendige kulturele tapisserie. Kom geniet die plaaslike kultuur en tradisies saam ons van 4* hotelle tot tentdorpe in die woestyn. Defnitief die moeite werd!

 

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

11 – 19 Junie 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

Retoervlugte

Shuttles en landvervoer

5 nagte in 4* hotelle met ontbyt (Casablanca, Fez, Marrakech)

1 nag in ‘n woestyn tentedorp met ontbyt en aandete

Toegang tot museums en besienswaardighede wat ingesluit is in die toer (Hassan II Moskee, Royal Palace, Anfa, Palace Mechouar, Oudaya Tuine, die Mausoleum van Mohammed V, Hassan Toring, Romeinse Volubilis ruines, dagtoer van Fez el-Bali Bou Inania en Attarine Medersa, die gerestoureerde Nejjarine Fountein, volle dag toer van Marrakech Saadian Grafte, Ben Youssef Madrasa en vele meer)

4×4 vervoer na die Agafay Woestyn

Toerbroers en plaaslike gidse

 

Uitgesluit:

Reisversekering (ons staan by)

Visas (ons staan by met bekwame agente)

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite

 

💳 Deposito R3500 per persoon

Addisionele bedrag van R6500 moet voor of op 2 Desember 2025 betaal wees

Volle bedrag uitstaande moet 8 weke voor vertrek vereffen word

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans