Toerbroers Oppi-trein Kruger Nasional Park
TOERBROERS OPPI-TREIN KRUGER NAWEEK 2026
3dae 2 nagte
R13 200 per persoon wat deel
R16 300 enkelpersoon
FORBES BESTE BESTEMMING
‘n Aanbod wat jou nooit weer en nerens anders sal kry nie! Slegs R13 200 per persoon wat deel! Alles ingesluit.
3 dae, 2 nagte wat verblyf in Forbes se Top 10 bestemmings in die wereld insluit – Shalati Trein Hotel in Skukuza!
JY KAN AFBETAAL
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
3 – 5 April 2026
3 – 5 Julie 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
- 2 Nagte, 3 dae in die Kruger Wildtuin
- 1 nag by Shalati Trein Hotel met ontbyt en aandete, 2 wildsritte, sekere drankies
- 1 nag in Skukuza Lodge met ontbyt
- Aandete by Kruger Station
- Toerbroers gidse
❌Uitgesluit:
- Park- en natuurbewaringsfooie (R110 per dag vir volwassenes, R56 per kind onder
12 jaar)
- Vervoer van en tot die Kruger Wildtuin
- Middagete
- Drankies en peuselhappies
- Ekstra Wildsritte (Toerbroers kan bystaan met besprekings)
- Spa Behandelings
- Enige ander aktiwiteite nie genoem
💳 Deposito R2500 per persoon met volle bedrag 6 weke voor vertrek betaalbaar.
Betaling van ten minste R250 per maand
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy