Orania Karnaval

Toerbroers Orania Karnaval Toer

 

 4 dae 3 nagte

 

R7990 per persoon wat deel

Met Irma en Barry, ons plaaslike Orania span, maak ons die een lekker! Kom ons vat die pad na die Noord-Kaap en gaan loer in by een van die interessantste dorpe in Suid-Afrika, Orania! Ons geniet die jaarlikse Orania Karnaval wat besoekers van regoor die land trek!

Net R1000 deposito nou betaalbaar!

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

9 – 12 Oktober 2025

 

Die toer sluit die volgende in:

Vervoer met luukste bus vanaf Pretoria (ons kan langs die pad ook optel)

3 nagte verblyf by ‘Aan die Oewer’ met ontbyt

1 x middagete

3 x aandetes

Vlotvaart op die Oranjerivier

Besoek die plaaslike konsentrasiekamp

Ingang tot Orania Karnaval wat ook optrede van Ruhan du Toit sowel as Wynand en Cheree

insluit

Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

Reisversekering

Sekere middagetes

Drankies en peuselhappies

 

💳 Deposito R1000 per persoon met Bespreking.

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans