Parys Irene-Louise v Wyk

TOERBROERS PARYS EN DISNEYLAND 2026

Kom reis saam Toerbroers

en Irene-Louise Van Wyk

 

 7 dae 6 nagte

R55 150 per persoon wat deel

 

  • Pryspakkette vir kinders onder 12 jaar en familliekamers is beskikbaar

 

Goeie nuus

Jy het lekker tyd om af te betaal! Slegs R3500 deposito per persoon betaalbaar en die volle bedrag 8 weke voor vertrek. So jy kies ń opsie van maandeliks afbetaal of die balans 8 weke voor vertrek.

Besoek een van die mees romantiese en aktiwiteit-belaaide stede in die wêreld! En jy doen dit saam met Parys en Disneyland kenner, Irene-Louise! Sy was amper meer as ‘n dosyn keer daar en ken elke hoekie en draaitjie van hierdie ongelooflike stad en vermaaklikheidspark. Saam met Toerbroers se eie gidse gaan jy die avontuur van ‘n leeftyd hê!

 

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

13 – 21 Maart 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

Retoervlugte na Parys

Shuttles

4 nagte by in Parys met ontbyt

2 nagte by Relais Spa Chessy Val d’Europe met ontbyt (city tax ingesluit)

48 uur kaartjies vir twee Disneyland Parys Parke met vervoer (city tax ingesluit)

Irene Louise van Wyk as gasvrou

Toerbroers gids

 

Uitgesluit:

Reisversekering

Visas

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite

Footjies

 

💳 Deposito R3500 per persoon met Bespreking.

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans