Phuket
Thailand Phuket 2026
8 dae- vlugte, verblyf, ontbyt, gidse en shuttles
R25 990 per persoon wat deel.
Jy kan afbetaal! Kyk na ons betaal opsies
Ons maak weer so! Oktober is ons maand vir die jaarlikse Phuket toer waar ons die ongelooflik eiland, sy mense en kultuur verken! Dis een van die beste eilandvakansies wat jy kan he!! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!
___________________________________________
AFBETAAL OPSIE
GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
—
FINANSIER OPSIE
’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
—
KONTANT OPSIE
Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.
📅 Datums:
17-24 Oktober 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Retoer shuttles van en na die lughawens
7 nagte verblyf met ontbyt in Phuket
Toerbroers Gidse
❌Uitgesluit:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy