Phuket en Krabi Thailand 2026

  • Phuket en Krabi Thailand 2026

 

9 dae – vlugte, verblyf, ontbyt, gidse en shuttles

 

R27 250 per persoon wat deel.

ONS HET AFBETAAL OPSIES, maak nou vas en betaal 2025 se prys vir 2026 se reis

Volgende Oktober kombineer ons die besige eilandlewe van Phuket met die rustige natuurskoon van Krabi! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!

 

📅 Datums:

15-25 Mei 2026

9-18 Oktober 2026

 

AFBETAAL OPSIE

GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

FINANSIER OPSIE

’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

KONTANT OPSIE

Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.

KONTAK: sya@toerbroers.co.za

Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.

 

Die toer sluit die volgende in:

 

Retoervlugte vanaf Johannesburg

Ferry rit tussen Phuket en Krabi

Retoer shuttles van en na die lughawens

3 nagte verblyf met ontbyt in Krabi – Panan Resort

5 nagte verblyf met ontbyt in Phuket – Patong Resort Hotel

Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans