Phuket en Krabi Thailand
Thailand Phuket en Krabi 2026
9 dae met vlugte, verblyf, ontbyt, gidse en shuttles
R27 250 per persoon wat deel
!!! Jy kan afbetaal! Kyk na ons betaal opsies !!!
Volgende Oktober kombineer ons die besige eilandlewe van Phuket met die rustige natuurskoon van Krabi! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!
- AFBETAAL OPSIE: GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
- FINANSIER OPSIE: ’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
- KONTANT OPSIE: Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R3500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.
Datums:
9-18 Oktober 2026
Ingesluit:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Ferry rit tussen Phuket en Krabi
- Retoer shuttles van en na die lughawens
- 3 nagte verblyf met ontbyt in Krabi
- 5 nagte verblyf met ontbyt in Phuket
- Toerbroers Gidse
Uitgesluit:
- Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
- Etes en drankies nie genoem
- Ekstra aktiwiteite
Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy