SHALATI Oppi-Trein Kruger Naweek met Toerbroers
SHALATI Oppi-Trein Kruger Naweek met Toerbroers 2026
FORBES BESTE BESTEMMING
Slegs R13 200 per persoon wat deel!
$$$ JY KAN AFBETAAL $$$
‘n Aanbod wat jou nooit weer en nerens anders sal kry nie! Alles ingesluit. 3 dae, 2 nagte wat verblyf in Forbes se Top 10 bestemmings in die wereld insluit – Shalati Trein Hotel in Skukuza!
!!! R2500 deposito verseker jou plek! Net ‘n beperkde aantal plekke beskikbaar. !!!
Datums:
3-5 Julie 2026
Jou pakket sluit in:
- 3 dae, 2 nagte in die Kruger Wildtuin
- 1 nag by Shalati Trein Hotel met ontbyt en aandete, 2 wildsritte, sekere drankies
- 1 nag by Skukuza Lodge met ontbyt
- Aandete by Kruger Station
- Toerbroers gidse
Nie ingesluit:
- Vervoer van en na die park
- Parkingang – en natuurfooie
- Middagetes
- Drankies
- Ander aktiwiteite nie genoem
Ons is opgewonde oor die een!
Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy