SwaZulu Buffelnaweek
🐃🔥 ONS SKUIF 35 BUFFELS – 2026 🔥🐃
🗓️ 3 dae, 2 nagte
💸 R2980 p.p. wat deel
🌿 Beleef iets wat min mense ooit kry om te doen
🐃 Help ons om ‘n volledige teeltrop buffels te skuif vir beter weiding
📸 Jy sien dit op foto’s… nou kan jy dit self ervaar
🐘 Groot 5 aksie – van naby en in real time!
⚡ Baie beperkte plekke beskikbaar
🔥 Wie eerste bespreek, kry plek
📅 Datums:
🗓️ 15 – 17 Mei 2026
✨ Ingesluit:
🏡 2 nagte, 3 dae by Swazulu Game Lodge (naby Brits)
🎟️ Alle parkfooie
🐃 Buffels skuif ervaring
🍽️ Etes ingesluit
🧭 Gidse en dienste
🚗 Let wel:
Selfry geleentheid
📍 Ons ontmoet Vrydag net buite Brits
💳 Deposito:
🔒 R1000 p.p. nou betaalbaar
⏳ Balans betaalbaar 6 weke voor vertrek
🎒 Wat bring jy saam:
👟 Gemaklike stapskoene
🧢 Sonhoed
🧴 Sonskerm
🥤 Drinkgoed
🍿 Versnaperings
🏊 Swemklere
📩 Bespreek vinnig – beperkte plekke:
Stuur ‘n epos na 👉 sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy