Thailand Krabi en Bangkok 2026

Thailand Krabi en Bangkok 2026
8 nagte, 9 dae
R27 950 per persoon wat deel.

Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek

Volgende Oktober kombineer ons die ultra modern en besige strate van Bangkok met die rustige natuurskoon en eiland vibes van Krabi! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!

Finansiering opsie:
Daar is finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance.
ń Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor uit op spasie en opsie omdat hy vinnig uitverkoop, finansier dit eerder en betaal sonder “penalties” die finansiering vinniger af, so verseker jy jou plek. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en ń gemagtigde kredietverskaffer.
Kontant opsie:
OF jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3500 pp nou betaalbaar is en die balans 8 weke voor vertrek.

Datums:
9 – 18 Oktober 2026

Ingesluit:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Plaaslike vlugte tussen Bangkok en Krabi
Retoer shuttles van en na die lughawens
3 nagte verblyf met ontbyt in Bangkok
5 nagte verblyf met ontbyt in Krabi
Toerbroers Gidse

Uitgesluit:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite

Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

41 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans