Toerbroers Chiang Mai

Toerbroers Chiang Mai 2026

8 dae, 7 nagte

Vlugte, verblyf, ontbyt, vervoer en gidse

 

$$$ R37 500 per persoon wat deel $$$

 

Kom saam met ons op ‘n splinternuwe avontuur van Chaing Mai in Thailand met sy unieke mengsel van antieke Lanna-kultuur, pragtige tempels, lewendige markte, heerlike Noord-Thaise kos en omliggende natuurskoon, wat alles bied van vreedsame stadsverkenning tot bergavonture soos stap en besoeke aan olifantreservate.

 

!!! R3500 deposito per persoon betaalbaar, die res 10 weke voor vertrek !!!

 

Datums:

24 September – 3 Oktober 2026

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Shuttles
  • 7 nagte met ontbyt by Akyra Manor, Chiang Mai
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite
  • Reisversekering (ons staan by)

 

Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans