Toerbroers Griekeland en Italie Cruise

Toerbroers Griekeland Cruise 2027

8 dae, 7 nagte

Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit, gidse

 

$$$ Slegs R45 170 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit $$$

 

Kom kuier saam met ons op een van die lekkerste Meditireense cruises wat onder andere Athene, Santorini en Mykonos insluit aan boord die Rhapsody of the Seas.

 

!!! Deposito van R4500 per persoon nou betaalbaar, die res 100 dae voor vertrek !!!

 

Datums:

27 Mei – 5 Junie 2027

 

Kostes per kajuit:

  • Balkonkajuie: R66 150 pp wat deel
  • Binnekajuit: R45 170 pp wat deel

 

Ingesluit:

  • Retoervlugkaartjies vanaf Johannesburg
  • Vervoer van lughawe na hawe en terug
  • 7 nagte aan boord die Rhapsody of the Seas met alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, hawefooie en versekering ook ingesluit)
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Visas (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra aktiwiteite
  • Drankies

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans