Toerbroers Japan Cherry Blossom en Suid-Korea Toer

2027 Toerbroers Japan Cherry Blossom en Suid-Korea Toer

13dae – 12 nagte

R75 500 per persoon wat deel in binnekajuit

 

Hierdie gaan een vir die boeke wees! Om Japan se cherry blossoms te sien is ‘n groot droom van ons en ons weet vir baie van julle ook! Kom kuier saam met ons van Tokyo na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess. Ons besoek onder andere Tokyo, Toba, Kochi, Nagasaki, Miyazaki, Busan en vele meer. Ons bekyk die natuur, kultuur en kuier lekker saam!

 

!!! Jy het meer as 18 maande om af te betaal !!!

 

$$$ Deposito R6500 per persoon betaalbaar om jou plek te bespreek $$$

 

Datum:

4 – 18 Maart 2027

 

  • Binnekajuite: R75 500 per persoon wat deel
  • Ocean View Kajuit: R89 890 per persoon wat deel
  • Balkon Kajuit: R95 700 per persoon wat deel

 

Ingesluit in die toer:

  • Retoervlugte van Johannesburg na Tokyo, Japan
  • Shuttles
  • 1 x nag in Tokyo, Japan
  • 11x nagte aan boord die Sapphire Princess met alle etes en sekere drankies by etes ingesluit (hawe fooie, footjies en taxes ingesluit)
  • Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

  • Japanese Visa (R850 – ons staan by)
  • Ekstra aktiwiteite
  • Wifi
  • Drankies
  • Reisversekering (ons staan by)

 

Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans