Toerbroers Kilimanjaro
Toerbroers Kilimanjaro 2027
9 dae, 8 nagte
Vlugte, verblyf, etes, vervoer, gidse
!!! R69 990 per persoon wat deel !!!
Kom klim saam met Hannes van die bekende reeks op Kyknet, Die Beug, Afrika se “Die Berg” – Mount Kilimanjaro – in 2027. Of jy wil klim vir persoonlike prestasie, fisiese uitdaging, unieke natuurskoon en kulturele verbintenis – ons is saam met jou daar! Verower Afrika se hoogste piek! !!!Betaal R5000 deposito per persoon om jou plek te verseker! Net plek vir 12 gaste beskikbaar!!!
Datums:
27 Februarie – 7 Maart 2027
Ingesluit in die toer:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- 2 nagte verblyf in Arusha met ontbyt (voor en na die klim)
- 6 nagte in kampe met tent verblyf en alle etes en warm drankies op die Lemosho Roete
- Daaglikse watervoorraad
- Portiere
- Parkfooie
- Helikopter Bystand
- Gidse
Uitgesluit:
- Reisversekering
- Staptoerusting en klere
- Etes en drankies nie genoem
- Fooitjies vir gidse
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy