Toerbroers Maldives 2027

ALL INCLUSIVE

BETAAL AF

 

8 dae, 7 nagte

R54 670 per persoon wat deel in ‘n Beach Villa

 

Kom geniet die mooiste blou water en witstrande saam met ons! Junie is juis die perfekte tyd as jy die mooiste korale in Maldives wil sien! Ons gaan lekker kuier, eet en net die natuurskoon geniet!

Deposito R4500 per persoon, met volle bedrag 90 dae voor vertrek betaalbaar

 

📅 Datums:

24 Junie – 2 Julie 2027

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Retoervlugte van Johannesburg
  • Plaaslike vlugte na Male en speedboat na eiland
  • 7 nagte verblyf in beach villa by Adaaran Select Meedhupparu & Prestige Water Villas (water villas ook beskikbaar)
  • Premium all-inclusive pakket met alle etes en drankies
  • Resort aktiwiteite wat windsurfing, canoes en stand-up paddle en vele meer insluit
  • Sunset cruise OF Dolfyn uitstappie
  • Weeklikse kookklas demonstrasie
  • Strandpartytjie en aandprogram
  • Wifi
  • Toerbroers gids

Uitgesluit:

  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra aktiwiteite

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

44 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans