Toerbroers Noorderlike Ligte Alaska Cruise

2027 Toerbroers Noorderlike Ligte Alaska Cruise

8 nagte, 9 dae

R71 500 per persoon in balkon kajuit

 

Vlugte, vervoer, verblyf, all-inclusive op Quantum of the Seas

 

Hierdie is weer een van die bucket list toere en ons wil he julle moet saamkom! Kom vaar saam met ons na Alaska om een van die wêreld se grootste en mooiste gletsers te sien, bekyk die prag van die walvisse en orkas en as ons baie gelukkig is kry ons nog die ‘northern lights’ te sien! Ons eet lekker, kuier lekker en sien van die mooiste dele van die wêreld.

 

!!! Slegs R5500 deposito nou betaalbaar !!!

 

$$$ Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te versekering $$$

 

Datums:

28 Augustus – 7 September 2027

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Seattle, VSA
  • Shuttle dienste
  • 1 nag verblyf in Seattle (city tax uitgesluit)
  • 7 nagte aan boord die Quantum of the Seas met alle fooie, 7 etes per dag, 24 uur room service, tee en koffie, aan-boord aktiwiteite ingesluit
  • Besoeke aan Sitka, Skagway, Dawes Glacier, Juneau, British Columbia en vele meer
  • Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

  • Amerikaanse en Kanadese visas (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Etes, drankies en aktiwiteite nie genoem wat buite boot verband is.

 

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans