Toerbroers Orania Toer 2026
⚪️🟢Toerbroers Orania Toer 2026🟢⚪️
4 dae, 3 nagte
R7790 per persoon wat deel met vervoer
❗️of❗️
R5220 as jy self ry
Kom ons vat die pad na die Noord-Kaap en gaan loer in by een van die interessantste dorpe in Suid-Afrika, Orania!
🚌Opsie 1
Slegs R7600 per persoon wat vervoer, verblyf, etes, aktiwiteite, gidse en alles wat lekker is insluit!
🚐Opsie 2
Slegs R5220 kan jy self ry en by ons groep aansluit. Pakket sluit verblyf, etes, aktiwiteite en kosse in
Net R1000 deposito nou betaalbaar
Datums:
14-17 Mei 2026
Ingesluit in die toer:
🌟Vervoer met vanaf Pretoria (ons kan langs die pad ook optel)
🌟3 nagte verblyf by ‘Hemel op Aarde en Ora met ontbyt
🌟3 x aandetes
🌟Bootvaart by Van der Kloof Dam
🌟Besoek die plaaslike konsentrasiekamp
🌟Dorptoer van Orania
🌟Toerbroers Gidse
Uitgesluit
🌟Reisversekering
🌟Sekere middagetes
🌟Drankies en peuselhappies
🌟Ekstra aktiwiteite (ons reel)
Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy