Toerbroers Turkye Valentyns Ski Vakansie
Toerbroers Turkye Valentyns Ski Vakansie 2027
8 dae, 7 nagte
Vlugte, Vervoer, verblyf, etes, ski oord toegang, gidse en vele meer
*** R47 990 per persoon wat deel ***
Droom jy nog altyd van ‘n ski vakansie? Ons sit die val in Valentyn volgende jaar Februarie! Kom ski saam met ons in Erciyes bergreeks van Turkye en beleef ook die asemrowende landskap van Cappadocia en Istanbul.
- GEEN DEPOSITO: ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
- FINANSIER OPSIE: ’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.
KONTAK: credit@toerbroers.co.za
- KONTANT OPSIE: Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R4500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.
KONTAK: sya@toerbroers.co.za
Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.
Datums:
11 – 19 Februarie 2027
Ingesluit in die toer:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Plaaslike vlugte tussen Istanbul en Cappadocia
- 3 nagte verblyf met ontbyt en aandete by die 4* Zumrut Palas Hotel in Kayseri met ski toegang (passes)
- 2 nagte verblyf met ontbyt en aandete by Virtus Cave Hotel in Cappadocia
- 2 nagte verblyf met ontbyt by 4* Metropolitan Hotels Bosphorus in Istanbul
- Besoek onder andere die Devrent Valley, Avanos, Kayasehir Underground City en Goreme Panorama, Uchisar Castle, Dove Valley en Ortahisar Village. In Istanbul verken ons die Hippodrome, die Blue Mosque en Topkapi Palace, die Grand Bazaar en Spice Bazaar
- Plaaslike gidse
- Toerbroers gidse
Uitgesluit in die toer:
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra aktiwiteite
- Gidsfooitjies
- Etes en drankies nie genoem
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy